Modulekode | MOP 883 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die module fokus op die ontwikkeling van navorsingsvaardighede en uitbreding van kennis rakende 'n verskeidenheid navorsingbenaderings en strategieë. Verder sluit dit die samestelling van 'n navorsingvoorlegging in vir die empiriese ondersoek wat tydens die tweede jaar van die studie uitgevoer moet word. Daar word ook van studente verwag om die navorsingvoorstelle van medestudente te redigeer en te assesseer om daardeur hul eie redigering- en assesseringvaardighede te verskerp. |
Modulekrediete | 60.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 1 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Musiek |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App